url
stringlengths
0
2.23k
collection
stringclasses
8 values
source
stringclasses
114 values
original_code
stringclasses
21 values
text
stringlengths
32
394k
7954217
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
7954218
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
7954219
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
7954220
cc100
CC 2018
af
Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
7954221
cc100
CC 2018
af
Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
7954222
cc100
CC 2018
af
Stuur ‘n foto van jou ouma en vertel ons waarom sy die koelste ouma in die wêreld is! Stuur jou inskrywing na [email protected] met “Koelste ouma” in die onderwerpveld.
7954223
cc100
CC 2018
af
Slegs oumas wat in Suid-Afrika woon, kan in aanmerking kom om ‘n prys te wen.
7954224
cc100
CC 2018
af
Een foto van die ouma en/of ‘n staaltjie oor die ouma met ‘n maksimum lengte van 150 woorde moet gestuur word na [email protected] met “Koelste ouma” in die onderwerpveld. Alhoewel ‘n foto en/of verduideliking nie al twee verpligtend is nie, word dit aanbeveel – die kans is groter dat iemand vir ‘n beskrywing by ‘n foto gaan stem!
7954225
cc100
CC 2018
af
Deelnemers kan die hashtag #koelsteouma op hul inskrywing gebruik, maar dit word nie verplig om vir ‘n prys in aanmerking te kom nie.
7954226
cc100
CC 2018
af
Inskrywings sluit op 30 Augustus om 23:59 Suid-Afrikaanse tyd. Inskrywings wat hierna ontvang word, sal nie in berekening gebring word nie.
7954227
cc100
CC 2018
af
Lesers kan van 1 September 2015 tot 6 September 2015 op Maroela Media kom stem vir hul gunsteling ouma. Elke leser mag slegs een keer kom stem. Die wenners word op 7 September 2015 aangewys. Maroela Media sal met die wenners op Facebook of per e-pos in verbinding tree. Indien ‘n wenner se kontakbesonderhede nie op Facebook beskikbaar is of ‘n privaatboodskap gestuur kan word nie, sal ‘n ander wenner in hierdie een se plek aangewys word.
7954228
cc100
CC 2018
af
Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
7954229
cc100
CC 2018
af
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
7954231
cc100
CC 2018
af
Vrouemaand: Maroela Media is op soek na die koelste ouma!
7954233
cc100
CC 2018
af
Ai, so ‘n pragtige (oulike!) idee, helaas deeglik bederf met die onnodige volksvreemde gebruik van die woord ‘koelste’. Kan dit nie maar eerder “Oulikste ouma-kompetisie” genoem word nie, groot asseblief?
7954234
cc100
CC 2018
af
Jy kan wel redeneer Josef, dat dit ‘n direkte vertaling is en dit ‘n anglisme noem maar jy moet ook nie probeer om ons taal in ‘n kamer vas te keer. (omdat ek meer Engels praat as Afrikaans gebruik ek dikwels ook nie die dubbel-ontkenning nie.) Tale moet vryheid hê om te groei. Ek hou nie van anglisistiese praat nie maar vreemd, ek het nie ‘n probleem met die gebruik van ‘koelste’ in hierdie geval nie. Eintlik dink ek dit klink heel koel! :-)
7954236
cc100
CC 2018
af
Ek is met my kleinkinders se ouma getroud. Kan ek ook inskryf? (LOL)
7954238
cc100
CC 2018
af
Steve Hofmeyr: ‘Laat die wêreld weet wat in SA gebeur’
7954240
cc100
CC 2018
af
Ja, ons gebruik Wikipedia in die huis vir die kinders se take
7954241
cc100
CC 2018
af
Nee, ek dink nie dit is ʼn geloofwaardige bron nie.
7954244
cc100
CC 2018
af
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
7954249
cc100
CC 2018
af
‘Kill the Boer’-resensie: Ons kan nie sensitief vir die feite wees nie
7954251
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
7954252
cc100
CC 2018
af
Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)